In sy hart – proestukkie

“Hoekom kompeteer jy met hulle?” Daar skiet ʼn frons tussen sy wenkbroue in, asof hy nie haar vraag waardeer nie. “Ek doen nie.” Hy vryf gefrustreerd oor sy oë. Dan kyk hy met eerlike kwesbaarheid na haar. “Ek weet nie.” Rouxlé se hartsnare roer onwillekeurig. ʼn Man wat homself toelaat om kwesbaar te wees, is een van die mooiste verskynsels in die heelal. Sy wik en weeg oor haar reaksie. “Miskien...

read more
Ma’s is ligtorings

Ma’s is ligtorings

Ek het onlangs self ʼn ma van 'n pragtige sesjarige geword en dit het my aan ʼn ou skrywe van my laat dink. Om ʼn ma te wees, is ʼn belonende uitdaging. Dit laat my gedagtes terug dwaal na hoe ek oor my eie ma voel. Ek het teruggedink aan die tye waarmee ek met my ma in my lewe geseënd is en sommer ʼn knop in die keel gekry. Die van ons wat bevoorreg genoeg is om met ʼn goeie ma groot te geword het,...

read more
Lamsnek of die lam se nek?

Lamsnek of die lam se nek?

Een Desember besluit ek en my sus om die lang en pragtige pad af Kaap toe aan te durf. So is ons sak en pak in die motor. Heerlike padkos, en ek praat van broodjies, worsrolletjies, beestong, hoenderboudjies en vele ander lipleklekker bederfies van ons mamma af. Ons het ʼn koelboks vol items vir wanneer die Karoo-dors ons tref, genoeg klere om ons op ʼn eiland aan die gang te hou en een-en-dertig...

read more