Geboorte met spoed

Geboorte met spoed

Ek het onlangs die ongelooflike ervaring gehad om my baba natuurlik in die wêreld te bring. Die ervaring was bomenslik, wonderlik, intiem en … snaaks. Wie beter om ons snaakse belewenis te vertel as ʼn romantiese fiksie skrywer, of altans ek. Met die dat dit my eerste...
In sy hart – proestukkie

In sy hart – proestukkie

“Hoekom kompeteer jy met hulle?” Daar skiet ʼn frons tussen sy wenkbroue in, asof hy nie haar vraag waardeer nie. “Ek doen nie.” Hy vryf gefrustreerd oor sy oë. Dan kyk hy met eerlike kwesbaarheid na haar. “Ek weet nie.” Rouxlé se hartsnare roer onwillekeurig. ʼn Man...
Ma’s is ligtorings

Ma’s is ligtorings

Ek het onlangs self ʼn ma van ‘n pragtige sesjarige geword en dit het my aan ʼn ou skrywe van my laat dink. Om ʼn ma te wees, is ʼn belonende uitdaging. Dit laat my gedagtes terug dwaal na hoe ek oor my eie ma voel. Ek het teruggedink aan die tye waarmee ek met my...
Lamsnek of die lam se nek?

Lamsnek of die lam se nek?

Een Desember besluit ek en my sus om die lang en pragtige pad af Kaap toe aan te durf. So is ons sak en pak in die motor. Heerlike padkos, en ek praat van broodjies, worsrolletjies, beestong, hoenderboudjies en vele ander lipleklekker bederfies van ons mamma af. Ons...